Annatjie Conradie en Anjazel de Klerk bied aan bekostigbare en gerieflike selfsorg verblyf aan in hul vakansie huise in Marloth Park.

Dis die alombekende vakansie dorp wat aan die Kruger Nasionale Wildtuin grens. Al wat hierdie twee besonderse plekke van mekaar skei is die Krokodilrivier.

Marloth Park bied 97km grond paaie en 4000ha bosvelde aan. Marloth Park bevat die volgende wild: Rooibokke, Zebra's, Blouwildebeeste, Kameelperde, Vlakvarke, Koedoe's, Duikertjies en Bosbokkies. Soms sluip daar snags in Marloth Park 'n luiperd rond. Ape en bobejane is volop. Die voël lewe is 'n belewenis. Die Krokodilbrug inganshek na die Kruger Nasionale Wildtuin is ongeveer 25km van Marloth Park .

Marloth Park Verblyf bied 'n meer bekostigbare verblyf opsie vir diegene wat die Kruger Wildtuin wil besoek.

Marloth Park bied besoekers die geleentheid om vir kilometers langs die draad van die wildtuin te stap of fiets te ry terwyl daar na die wild en die pragtige Krokodilrivier aan die anderkant van die draad gekyk kan word

Selfsorg akkommodasie:

Klein Begin vanaf vanaf R750pn tot R1200pn Pre paid krag, slaap 6, minimum 2 nagte.

Beskikbaarheid (Skakel)

Selfsorg akkommodasie:

Kruger@Carpediem Tariewe vanaf R1,000pn tot R2500pn Pre paid krag, slaap 8/10, minimum 2 nagte

Terug Terug na bo